Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:42 Bybel vir Almal (ABA)

Altwee mans kon nie hulle skuld betaal nie. Toe het die man wat die geld vir hulle geleen het, gesê hulle moenie die skuld terugbetaal nie, hulle mag die geld hou. Watter man sal die dankbaarste wees vir die man wat gesê het hulle mag die geld hou?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:42 in konteks