Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:41 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus vertel toe vir hom ’n gelykenis: “Daar was twee mense wat geld geskuld het aan iemand wat vir hulle geld geleen het. Die een man het 500 silwer geldstukke geskuld, en die ander man het 50 silwer geldstukke geskuld.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:41 in konteks