Maar Jesus het vir hom gesê: “In die Ou Testament is geskryf: ‘’n Mens lewe nie net van brood nie.’ ”