Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus die boek toegemaak en Hy het dit teruggegee vir die persoon wat dit moes bêre. Jesus het gaan sit en almal in die sinagoge het na Jesus gekyk.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:20 in konteks