Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het in Nasaret gekom, die stad waar Hy grootgeword het. Hy het altyd op die Sabbatdag na die sinagoge gegaan. Eendag het Hy in die sinagoge opgestaan om vir die mense uit die Bybel te lees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:16 in konteks