Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:37 Bybel vir Almal (ABA)

Want Ek sê vir julle, nou sal waar word wat die profeet Jesaja gesê het. Hy het gesê: ‘Die mense het gedink hy is een van die mense wat ongehoorsaam is aan God.’ Ja, al die dinge wat hulle oor my lewe geskryf het, sal nou gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:37 in konteks