Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

Want wie is die belangrikste: Die een wat by die tafel sit, of die een wat die mense by die tafel bedien? Natuurlik is dit die een wat by die tafel sit. Maar kyk na My, wat doen Ek? Ek is by julle soos iemand wat die mense by die tafel bedien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:27 in konteks