Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:26 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moenie so wees nie. As iemand van julle belangrik wil wees, dan moet hy wees soos die jongste van julle, die een wat al die ander moet bedien. As iemand ’n leier wil wees, dan moet hy almal bedien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:26 in konteks