Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Meneer, Moses het in sy wette geskryf wat ons moet doen. Hy het gesê: ‘Wanneer ’n man sterf en sy vrou lewe nog en hulle het nie kinders nie, dan moet sy broer met die weduwee trou. Wanneer die vrou dan kinders kry, dan sal dit sy broer wat dood is, se kinders wees.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:28 in konteks