Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Jode het baie goed gekyk wat Jesus doen. Hulle het spioene na Jesus toe gestuur. Die spioene het gemaak of hulle graag meer van Jesus wou leer. Die leiers wou hê Jesus moet iets sê wat verkeerd is, sodat Hy probleme kan kry. Dan kan hulle Hom vang en vir die Romeinse regering gee, sodat hulle Hom kan straf.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:20 in konteks