Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus was eendag by die tempel besig om vir die mense te leer. Hy het vir hulle die goeie boodskap gebring dat God Koning is. Die priesterleiers en die skrifgeleerdes saam met die familieleiers het na Hom toe gekom

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:1 in konteks