Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Haar Seun is gebore. Hy was haar eerste kind. Sy het Hom toegedraai in doeke en Hom neergesit in ’n krip, want daar was nie vir Josef en Maria plek waar die ander mense gebly het nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:7 in konteks