Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:51 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het toe saam met sy ouers na Nasaret gegaan, en Hy was gehoorsaam aan sy ouers. Sy ma het alles onthou wat gebeur het, en sy het baie maal daaroor gedink.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:51 in konteks