Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:36 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde dag was daar ook ’n profeet in die tempel. Haar naam was Anna en sy was baie oud. Sy was ’n dogter van Fanuel, uit die Aser-stam. Sy het getrou toe sy jonk was, en haar man het ná sewe jaar gesterf.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:36 in konteks