Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:34 Bybel vir Almal (ABA)

Simeon het hulle geseën en hy het vir Maria, Jesus se ma, gesê: “Hierdie Kind het gekom, Hy sal wees soos ’n klip waaroor baie mense val, maar Hy sal ook baie mense red. Hy is die Redder, maar nie al die mense sal dit glo nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:34 in konteks