Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n man in Jerusalem, sy naam was Simeon. Hy het gedoen wat die Here wil hê, en hy het die Here elke dag gedien. Hy het geweet die Here sal Iemand stuur om sy volk te kom red, en hy het elke dag vir Hom gewag. Die Heilige Gees was in Simeon.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:25 in konteks