Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:44 Bybel vir Almal (ABA)

Julle vyande sal die stad verwoes en hulle sal julle almal doodmaak. Hulle sal alles afbreek, daar sal nie een muur bly staan nie. Hoekom? Omdat die tyd gekom het wanneer God julle wil red, maar julle verstaan dit nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:44 in konteks