Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Jesus vir sy dissipels: “Ek sê vir julle, die mense van die wêreld gebruik baie maal hulle geld en hulle goed verkeerd, maar julle moet julle geld en julle goed reg gebruik, julle moet ander mense help. Dan sal julle welkom wees in God se ewige huis wanneer die aarde se tyd verby is en mense nie meer iets sal hê nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:9 in konteks