Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die bestuurder vir ’n ander man gevra: ‘En jy, hoeveel skuld jy?’ Die man het geantwoord: ‘Ek skuld 100 sakke koring.’ Die bestuurder het gesê: ‘Neem jou rekening en verander dit na 80 sakke.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:7 in konteks