Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die ryk man roep toe en sê: ‘Vader Abraham, jy moet asseblief jammer wees vir my en jy moet vir Lasarus stuur sodat hy die punt van sy vinger met water kan natmaak en my tong kan koud maak, want ek het baie pyn in hierdie vuur.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:24 in konteks