Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die boeke van Moses en die boeke van die profete van die Ou Testament was belangrik totdat Johannes die Doper gekom het. Maar vandat Johannes die Doper gekom het, het Ek, Jesus, die goeie boodskap gebring dat God Koning is. En elkeen probeer baie hard om te wees by God wat Koning is.

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:16 in konteks