Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die bruidegom kom en vir jou sê: ‘Jy moet asseblief opstaan en jy moet jou plek vir daardie persoon gee.’ Jy sal baie skaam word wanneer jy moet opstaan en op ’n plek moet gaan sit wat ver weg is van die bruidegom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:9 in konteks