Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook vir die man wat Hom uitgenooi het, gesê: “Wanneer jy mense uitnooi na ’n middag-ete of ’n aand-ete, dan moet jy nie jou vriende uitnooi nie, ook nie jou broers of jou familie of ryk bure nie, want hulle sal jou miskien ook weer uitnooi om by hulle te kom eet, en so betaal hulle jou terug.

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:12 in konteks