Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die man sê toe vir die man wat in die wingerd werk: ‘Dit is nou die derde jaar dat ek kom kyk of daar vye aan die boom is, maar elke jaar kry ek niks. Jy moet nou hierdie vyeboom uitkap, want dit maak net die grond droog.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:7 in konteks