Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir julle wys vir wie julle bang moet wees. Julle moet net vir God bang wees, want wanneer julle dood is, dan kan Hy julle in die hel laat brand. Ja, Ek sê vir julle, julle moet vir Gód bang wees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:5 in konteks