Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:28 Bybel vir Almal (ABA)

God maak al die plante in die veld mooi, maar hulle lewe nie lank nie. Hulle groei vandag, en môre gooi iemand hulle in die vuur. God sal julle baie mooier aantrek en Hy sal beter vir julle sorg as vir die plante, ook vir julle wat so min glo.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:28 in konteks