Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk hoe groei die blomme in die veld. Hulle werk nie hard nie en hulle maak nie klere nie. Maar Ek sê vir julle, koning Salomo was ryk en hy het mooi klere aangetrek, maar sy klere was nie so mooi soos een van hierdie blomme nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:27 in konteks