Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:49 Bybel vir Almal (ABA)

En so word dit waar wat God gesê het: ‘Ek sal profete en apostels na my mense toe stuur, maar die mense sal party van die profete en apostels laat swaarkry en die mense sal party van hulle doodmaak.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:49 in konteks