Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:45 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kla een van die skrifgeleerdes en hy sê vir Jesus: “Meneer, wanneer U hierdie slegte dinge sê oor die Fariseërs, dan praat U ook sleg van ons, die skrifgeleerdes.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:45 in konteks