Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:42 Bybel vir Almal (ABA)

Fariseërs, dit sal sleg gaan met julle, want julle gee tiendes, ook van kruisement en wynruit, ja, van elke soort kruie. Maar God wil ook hê julle moet reg doen aan mense en julle moet goed wees vir hulle, maar julle doen dit nie. Julle moet dit doen en julle moenie ophou om tiendes te gee nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:42 in konteks