Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Iemand wat ’n lamp opsteek, steek nie die lamp weg in die stoorkamer of maak dit toe met ’n emmer nie. Nee, ’n mens sit die lamp op die plek waar die lamp moet staan sodat almal wat inkom, die lig kan sien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:33 in konteks