Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:29 Bybel vir Almal (ABA)

Meer en meer mense het rondom Jesus kom staan. Jesus het begin praat en Hy het gesê: “Die slegte mense wat nou lewe, wil ’n wonderteken hê, hulle wil ’n bewys sien. Maar God sal nie vir hulle ’n wonderteken wys nie. Hulle sal net een wonderteken sien, dit is die teken van Jona.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:29 in konteks