Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus hierdie dinge sê, het ’n vrou wat tussen die mense was, hard vir Hom gesê: “Die vrou wat vir U in haar liggaam gedra het, en wat vir U aan haar bors laat drink het, daardie vrou is baie gelukkig.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:27 in konteks