Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus was besig om ’n duiwel uit ’n man te jaag. Die duiwel het die man stom gemaak. Nadat die duiwel uitgegaan het, kon die man weer praat. Al die mense was verbaas.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:14 in konteks