Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag was Jesus besig om te bid. Toe Hy klaar gebid het, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer vir ons hoe ons moet bid, soos Johannes die Doper ook vir sy dissipels geleer het.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:1 in konteks