Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet bly by die mense wat God se vrede wil hê, en julle moet eet en drink wat hulle vir julle gee. Julle moet onthou:“Wanneer iemand werk,dan moet jy hom beloon.“Moenie skuldig voel wanneer die mense goed is vir julle nie, want onthou, julle werk vir die Here. Julle moenie elke maal in ’n ander huis gaan bly nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:7 in konteks