Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “’n Man het van Jerusalem na Jerigo geloop. Op daardie pad het manne hom aangeval. Hulle het sy klere uitgetrek en hom geslaan en sy goed gesteel. Toe hardloop hulle weg en los hom daar. Hy was amper dood.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:30 in konteks