Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir die 72 dissipels: “Daar is baie ryp koring om af te sny, maar daar is baie min werkers wat kan help om dit te doen. Die ryp koring is die mense wat aan die Here behoort. Julle moet bid tot Hom, en julle moet vra dat Hy werkers sal stuur om sy ryp koring af te sny.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:2 in konteks