Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

‘Ons gaan nou weg en ons vee nou ook julle stad se stof van ons voete af. Dit is vir julle die teken dat God ook nou weggaan van julle. Maar julle moet weet: Die tyd is naby wanneer julle sal weet God is Koning.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:11 in konteks