Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Herodes was die koning van Judea. In daardie tyd was daar ’n priester, Sagaria. Hy was een van die priesters van Abia se groep. Hulle het by die tempel gewerk wanneer dit hulle beurt was. Sagaria was getroud met Elisabet. Sy was van die nageslag van Aäron.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:5 in konteks