Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Tigikus sal vir julle alles vertel wat met my gebeur het. Hy is my goeie vriend, en hy doen sy werk vir die kerk goed. Hy werk baie hard saam met my vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:7 in konteks