Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle met mense praat, dan moet julle altyd vriendelik wees. Dit moet vir die mense lekker wees om na julle te luister. Ja, julle moet altyd die regte dinge vir elke mens sê.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:6 in konteks