Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nou moet julle nie meer daardie slegte dinge doen nie. Julle moenie kwaad word en dan verkeerde dinge sê of doen nie. Julle moenie lelike dinge teen ander mense sê nie. Julle moenie dinge sê wat ander mense seermaak nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:8 in konteks