Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:22 Bybel vir Almal (ABA)

Slawe, julle moet alles doen wat julle eienaars hier op die aarde sê julle moet doen. Julle moet die Here dien en daarom moet dit vir julle lekker wees om vir julle eienaars te werk. Julle moenie net werk wanneer julle eienaars vir julle kyk nie, julle moenie net werk sodat mense van julle kan hou nie. Dit moet vir julle lekker wees om vir julle eienaars te werk omdat julle die Here respekteer.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:22 in konteks