Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet altyd dink aan die dinge wat vir Christus belangrik is, die dinge daarbo in die hemel. Julle moenie dink aan die dinge wat vir mense belangrik is nie, aan die dinge hier onder op die aarde nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:2 in konteks