Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie reëls lyk miskien vir mense reg en slim. Dit lyk of die reëls vir mense help om God te dien en om nie hoogmoedig te wees nie, en om die regte dinge te doen met hulle liggame. Maar dit is nie waar nie. Die reëls help nie regtig vir die mense nie. Die reëls help nie mense om op te hou om die slegte dinge te doen wat hulle graag doen nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:23 in konteks