Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie mense is altyd ontevrede met ander mense, hulle kla altyd oor alles, en hulle doen net die slegte dinge wat hulle self graag wil doen. Wanneer hulle praat, dan spog hulle en hulle sê mooi dinge van ander mense, maar hulle is nie eerlik nie. Hulle sê dit sodat hulle iets van daardie mense kan kry.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:16 in konteks