Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

om almal te oordeel. Die Here sal kom om al die sondaars te straf, Hy sal ook die mense straf wat Hom nie dien nie. Hy sal hulle straf oor al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het en oor al die slegte dinge wat hulle teen Hom gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:15 in konteks