Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met hierdie vals leermeesters, want hulle lewe verkeerd en hulle doen sonde soos Kain. Bileam het probeer om die Israeliete te verlei om sonde te doen, hy het dit gedoen sodat hy ’n beloning kon kry. Hierdie vals leermeesters lewe ook so. Hulle is so opstandig soos Korag, en die Here sal hulle verlore laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:11 in konteks