Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:35 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gehoor dat die Jode die man uit die sinagoge uitgeskop het, die man wat blind was, maar wat Hy laat sien het. Toe Jesus hom sien, vra Hy vir hom: “Glo jy in die Seun van die mens?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:35 in konteks